advertisement
Question
Posted by: Erika | 2003/03/15

Prava

Beste DietDoc dankie vir die antwoord op my vorige vraag. My man se Cholesterol is7.2 en hy drink Prava. Ek verstaan dat van die middels jou gewrigte aantas. Daar is 'n natuurlike middel op die rakke genaamd Cholesterix is dit 'n goeie plaasvervanger vir Prava. Ek het ook gehoor dat middels soos Prava en Lupitor iets bevat wat goed is vir jou are en daarom is dit beter om dit te drink. Cholesterix is baie goedkoper! Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Erika
Ek dink jy moet hierdie vraag aan Cyber Doc rig, want ek is nie seker of hierdie natuurlike middel dieselfde uitwerking op jou man se bloedvetvlakke gaan he, al dan nie. Indien die medisyne baie duur is, kan jou geneesheer dit op die Chroniese Medikasie lys laat plaas, mits julle aan 'n mediese fonds behoort.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement