advertisement
Question
Posted by: Katjie | 2008/06/17

Praat deurmekaar

Ek is 46, aktief, lees baie wyd. My probleem het al 12 jaar gelede begin. Ek praat deurmekaar. In die verlede was dit nogal snaaks, maar nou raak dit ernstig. ek sal bv. sê: gee die kar aan, i.p.v. melk. Of - ons gaan die dak eet, i.p.v. hoender. Ek kom dit gewoonlik nie agter nie, tot iemand my korrigeer. Die familie sê dit gebeur elke dag in omtrent elke 10de sin. Ek gebruik geen medikasie nie. Geen alkohol nie. Wat kan die oorsaak wees, of waarheen gaan ek vir hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katjie
Dit is baie keer agv 'n probleem in jou brein se Broca spraak area. Ek dink as dit regtig so opvallend is moet jy dalk 'n neuroloog sien vir 'n evaluasie. ( Net om dalk komende probleme uit te skakel)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement