advertisement
Question
Posted by: Linda | 2007/03/20

"potty"

My maltese hondjie is die 22/01/07 gebore, ek wil weet min of meer hoelank nadat sy geeet het moet ek haar uitvat sodat sy haar besigheid buite kan doen en werk dit dieselfde reel vir water?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

So gou moontlik. Hulle is gewoond on "toilet" toe te gaan gedurende eetenstyd want die Ma lek hulle en stimuleer "toilet" aksie wanneer hulle drink. U moet die hondjie neem to waar u wil he sy moet haar toilet besigheid doen en nie net on dis stoep uitsit anders sal sy aanvaar dat die stoep haar "toilet" is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2007/03/20

Onmiddelik na sy ge-eet het, gedrink het of wakker word. En elke keer as sy ophou speel en begin rondsnuffel. Hou haar fyn dop - dis nogal 'n klomp moeite in die begin, maar jy sal vinnig resultate sien en dis absoluut die moeite werd.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement