advertisement
Question
Posted by: Lulu | 2003/12/08

PMS en Voorbehoed - Help<br>

Ek weet nie meer wat om te drink om my PMS simptome te verlig nie. Ek was amper drie jaar op Femodene en so 2 maande terug toe gaan ek op Yasmin (dr voorskrif). Dit voel of die simptome net erger word. Ek is so misluk, niemand kan met my huis hou nie. En ek weet vir 'n feit dis iets met my hormone te doen.

Ek was al by my dokter en dit voel of die dokters net nie raad kan gee nie. Daar moet iets wees wat kan help. Yasmin was nou my laaste opsie. Ek is in 'n verhouding, maar as U dink om van die pil af te gaan, gaan die simptome verlig dan sal ek dit ook doen. Help net asb. Ek is raadop!

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you think your symptoms are worse on the Pill,then you could try stopping it and see what happens. You should then use some form of non-hormoanl contraception such as an IUCD.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Blondie | 2003/12/09

Ek sit met dieselfde probleem, behalwe ek gebruik nie eers voorbehoedmiddels nie. Ek is die laaste 4 maande op Aropax
ook Dr voorskrif. My probleem is egter om van die Aropax af te gaan (neem blykbaar 2 weke) om eers uit jou sisteem te gaan en dit is hel. Ek is ook seker dit is hormone. Het jou dokter miskien hormoon toetse gedoen op jou?Ek sal ook op hierdie oomblik enige iets sluk net om beter te voel. My man verstaan nie meer nie, het eers begrip gehad maar nou voel dit of niemand my verstaan nie.

Reply to Blondie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement