advertisement
Question
Posted by: Diablo | 2004/11/12

Please help!

Ek het enige raad nodig asseblief.

My hele lewe lank probeer ek om alles 100% te doen en kry dit so te se 99% reg.In my verhouding gee ek ook 100% en verwag dit ook van my liefde in my lewe en dit is baie moeilik vir haar omdat ons twee verskillende mense is.Ek probeer nie om haar te verander nie want sy is die perfekte vrou met 'n lieflikke persoonlikheid,baie volwasse en looks that could kill.Maar sy probeer haar bes om alles ook 100% te doen en dan val dit van die wa af en dan weer die baklei,die seer woorde en die seer wat vandag so seer is dat ek voel ek kan my eie lewe neem.
Sy het ook gese ek is siek en ek glo haar met al my opsessie om te strewe na 'n 100% verhouding,dat ek haar somtyds verdink van 'n ander verhouding met iemand wat saam met haar werk.
Al wat ek vra is 'n 100% commitment in die lewe vir ons verhouding maar weet nie hoe om haar te nader en te verduidelik dat dit nie so moeilik is nie,ek is nie perfek nie en maak ook foute maar ek probeer my bes en strewe om al my beloftes na te kom.

Verwag ek te veel van ander mense,is ek in die lewe om liewer op my eie te wees en alleen oud te word sonder kind of kraai,want ek voel of ek nie goed genoeg is nie al probeer ek my bes om 'n goeie man en pa te wees vir "ons kind" van haar vorige huwelik.Ek maak die outjie groot as my eie en ek is onsettend lief vir hom en dan praat ek nie eers van sy ma nie,sy is my hele lewe en ek aanbid haar.

Ek weet as dinge langer so aan gaan gaan ons verhouding nie hou nie en dit gaan ons altwee breek en wat van ons kind se hartjie.

Ek is op en op my einde en so moeg om so aan te ploeter en sal net voor 'n trein in spring om die lewe beter te maak vir haar,sy is beter af sonder my en sy sal iemand beter kry as ek.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like in a way you're a pair of obsessives, demanding a bit too much of yourselves and of each other. This is where marriage counselling can be so useful, in helping you both get things more into perspective, and to plan rationally and reasonably, a good way forward. It sounds as if you ARE a good man, good husband, and good father, expecting a lot of yourself, and maybe too self-critical for comfort.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Josh | 2004/11/12

Om iemand innig lief te hê is gewoonlik nie maklik nie. Omdat jy so innig lief het kry jy ook baie meer seer indien daar woorde is. Vertroue is die grootste fasset van die huwelik en moenie valslik beskuldig nie want dit gaan haar wegdryf. Jy kan mense weg van jou af dryf omdat jy hulle met leifde versmoor. Oppas hiervoor- kry 'n balans en moenie die perfeksionis wees nie want ek is seker dat jy daardeur ook baie kerm as dinge nie reg is nie. Jy gaan haar ook laat voel sy kan niks regdoen nie en dit is groot probleme. Ek sal voorstel dat jy gaan op die internet en soek na "emotional abuse". Baie keer dink ons mans dat hulle die vrou en kinders beskerm deur hulle liefde maar jy kry net die teenoorgestelde reg. Gaan lees bietjie na en toets jouself eerlik(een v/d sites vra jou vrae). Jy mag dink dat jy hulle nie abuse nie maar gaan lees dit eers asseblief.

Reply to Josh
Posted by: Diablo | 2004/11/12

Q and Shaun.

Dankie julle en blomme sal sy kry en meer liefde en minder stress van my kant af en ook vir haar die spasie gee wat sy verdien en nodig het.

Reply to Diablo
Posted by: Q | 2004/11/12

Sterkte ou maat en hoop dinge is mooi daai kant nou toe bel haar en se vir haar hoelief jy is vir haar en kry daai bos blome sommer net omdat jy lief is vir haar!

Reply to Q
Posted by: Shaun | 2004/11/12

Hey Diablo,

Thank you. I am already feeling quite good for you, & yes, reading Q's response I can understand your "frog-in-th-throat" feeling right now... I hope you do the flower thingy, & keep in mind for future, you don't only get her flowers to apologise...

Happy endings are my favourite!!!

Good for you man,
Shaun

Reply to Shaun
Posted by: Diablo | 2004/11/12

Q - Jy veroorsaak nou 'n ma se knop in my keel en as ek nie by die werk was nie het ek seker "ge-tjank"Weereens wat jy se is spot on en baie sterkte vir jou en jou vrou lief,mense soos jy en Shaun word geseen sonder dat julle weet om 'n ou te help as hy val en nie te skop as jy le nie.Alles wat mooi is vir jou.

Reply to Diablo
Posted by: Q | 2004/11/12

Jong jy het n nuwe lewe nuwe vrou en ek dink jy het nie rede omso te voel nie, in my geval het my vrou my verneuk en ons is geskei, het wel n paar made later weer by mekaar uit gekom so die geveg in my is elke dag baie erg maar ek het weer leer vertrou dit vat tyd om te besef dat dinge actually nou better as ooit is en dat ek haar weer kan vertrou. In jou geval GAAN KOOP VIR HAAR N GROOT BOS BLOMME EN WYS HAAR HOE LIEF JY VIR HAAR IS, WARE LIEFDE KOM VERBY MAAR NET EEN KEER IN JOU LEWE DIE RES IS EXTRA!!! My raad is relax net geniet haar en vir jou self gaan sie n goeie berader nie kop dokter nie, net iemand om me te gesels en deur jou emosies te werk oor jou oorlede vrou!!! Dit is so destrucktive daai groen oog monster en en laat mens baie keer onredelik raak. Gebruik haar as klank bord en praat met haar oor al jou insekurities dit sal haar laat voel dat jy haar genoeg vertrou om haar raad te vrae en weer eens sal sy meer deel van jou voel, vertel haar hoe dit jou laat voel het to jou oorlede vrou dit gedoen het en waar deur jy moes gaan en dan vertel jy haar hoe goed sy jou laat voel en hoe sy jou laat voel!!! sy verdien geluk en jy ook, dit wat jy nou het is soos n perel wat jy moet koester en mooi oppas en elke dag versorg sonder versorging gaan n perel dood die selle met liefde!!! jy verdien die best omdat jy jou best gee!!!

Reply to Q
Posted by: Diablo | 2004/11/12

Shaun - Dankie ek het nog altyd jou raad waardeur en weereens maak alles wat jy se sin,jy is ook 'n "friend in need is a friend in deed".

Dankie vir jou raad en lekker naweek vir jou.

Reply to Diablo
Posted by: Diablo | 2004/11/12

Q - Dankie maat vir die raad en ek is so bly dat daar ook iemand daar buite is wat weet waardeur ek gaan en ook al daar was.Jong ek verdink haar maar ek weet in my agter kop dat dit nie so is nie,my vrou wat oorlede is het my verneuk en ek dink ek het 'n moerse knou daar uit gekry.Die seer en dan dink 'n mens die nuwe liefde in jou lewe gaan dit ook doen en ek weet dis simpel maar om die gemors in 'n ou se klapper kop uit te kry is moeilik.

Ek kan nie my liefde in my lewe verloor nie,sy is alles wat ek nog ooit in 'n vrou gesoek het en nog baie meer.So Q wat van 'n kop dokter vir my probleem of sal ek maar net relax op haar en soos jy se,vir haar meer spasie gee.

Reply to Diablo
Posted by: Shaun | 2004/11/12

Hi Diablo,

I hope you don't mind responding in english, it's easier for me...

Diablo, can I ask you if you maybe "expecting" too much? I ask this coz I'm sure you know that no relationship is ever 100%. It is good that you are striving so to make it better, but in your endeavours to always try "make it better" are you maybe not missing the real happiness that you could be experiencing right now?
I must say, I feel that comparison like the way you inferred it is never a good thing, coz in a way it seems like you do not trust her & that you have insecurities about her.

I must say, I can understand what you must be going thru right now, & it must be feeling like your heart is actually breaking. Just know that it is not a good idea to think of suicide or express this feeling to her coz in it's own way although it may seem like you'd be putting her in a threatening situation, it would also show that you may be weak. Don't be weak coz I feel that this situation calls for your strength right now!!!

It seems otherwise that you guys have quite a good thing going so may I suggest that as you did here, you look at all the things in this relationship that make you satisfied or comfortable. Then maybe you can look at whether there is really a need for it to be better than it is.

I don't think people take very well to being co-erced or forced into making decisions or doing things. You both seem to be working quite hard & doing quite a lot, so would it not be better to be supportive, as opposed to being needy...

Just my suggestions Diablo, hope they make sense to you...

Take care,
Shaun

Reply to Shaun
Posted by: Q | 2004/11/12

More Diablo,

Jong ek moet se dit klink baie bekend want ek is en was ook daar, mens probeer so hard om perfek te wees dat mens fokus verloor oor wat belangrik is. Jy begin goed sien en dit breek jou so af dat jy dan nog harder probeer om perfek te wees!!! Die probleem is jy raak naderhand soos n wurg vye wat jouself om hierdie persoon wat jy so lief het wring en in die prosess wurg jy gestelik die persoon dood. Dit is aaklig wat jy sien dit gebeur en dit voel of jy niks daaraan kan doen nie. My raad aan jou is back off, beteken nie omdat jy en sy n lewe het buite julle verhouding dat julle nie lief is vir mekaar nie. Ek het myself begin besig hou met swot en gym en die kido en haar kans gegee om haar lewe te lewe, ons verhouding is besig om so mooi te herstel en weer sterk te word dat mens amper die resultate nie kan glo nie. Ons baklei nog want soos jy se niemand is perfek altyd nie ons maak maar foute maar dit is wanneer ons met mekaar kan praat en mekaar kan laat weet waaroor dit gaan en dat jy nie kwaad is vir haar of sy vir jou nie maar dat dit gaan oor die daad dan begin mens komunikeer wat dit reg maak. Die ou by haar werk wat jy haar verdink is dit gegrond op feite of persepsies, as sy saam hom gaan koffie drink en jy is ongemaklik daarmee dan moet jy dit vir haar se en se dit laat jou so voel sy mag dan verdedig en se dis net n werk chom maar die punt is nou weet sy dis nie aanvaarbare vir jou nie. moet haar nie in die grond in trap nie want dan gaan sy jou net eenvoudig nie weer vertel nie en dan raak dit skelm bv: in plaas van dat jy haar dierek konfronteer sal die sagte benadering werk en as sy jou weer vertel dan se jy: soe hoe jaloers maak dit my nou ek sou eerder daai koffie saam met jou wou drink! Dit sal haar laat voel jy gee om en ook dat sy begeerlik is wat weer ander benefits sal he!!!!!!! Gee haar haar space en weet dit dat sy lief is vir jou en dit sal haar wys dat jy lief genoeg is vir haar om haar 100% te vertrou!!! sterlte ou maat hoop dit help!!!

Reply to Q

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement