advertisement
Question
Posted by: Fran | 2007/04/10

Pitswere/bloedvinte

Ek sukkel met pitswere/bloedvinte (onder arms, lieste, agter bo-bene). Ek het al anti-biotika gedrink, maar sodra die kursus klaar is, begin dit maar weer. Ek weet nie wat ek kan doen om dit te voorkom nie. Ek het rheumatoid athritis en gebruik medikasie om imuusisteem te onder druk. Kan dit rede wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Fran
Ja dit kan - bad in Hibiscrub seep, vra jou dokter om seker te maak jou ystervlakke is normaal, en sit Bactroban en 'n pleister op sodra jy die begin van een sien. Sit ook bactroban in jou neus om die groei van die bacteriee te onderdruk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: RR | 2016/04/07

hi ek sukkel ook al van laas jaar af met pitswere dus di een na di ander.dus glad ni n lekker ding om te he ni dit veroorsaak ongemak in jou lewe.k ht al verskeie dokters geraad pleeg en elk een het n verskillende opinie..ek het al my antibiotika medikasie voltooi..maar nog steeds maak di verpesting hul verskyning dit hou net op viri rukkie dan is dit weer di selfde ou storie. di week ht het ek nou skierlik n bloesvint gekry..ek het vandag vir my laat bid deur n gesalfde pastoor en ek Glo en Vetrou op di Here My Lewendige God dat hy my sal genees .alle lof en eer kom hom toe

Reply to RR
Posted by: Anonymous | 2014/01/17

More Ek wil graag weet ek is diabetie 2. Het so 3 jaar terug vreeslik pitswere gekry 1 het toe in kangarien om gesit groot opperasie gehad en vir 3 jaar niks weer gekry. Nou Des by die see vakansie gaan hou en skielik aktiveer van die ou pitswere en kry baie nuwes by... Ek gebruik die neussalf en die bactroban wat mens op sit....Maar as ek sien kom daar net nuwes uit..Is dit dalk iets wat ek eet....Eet maar soos normal niks snaaks nie,,,Kan julle my asb help Baie dankie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement