advertisement
Question
Posted by: CANDICE | 2004/03/03

PERIODS OORGESLAAN, "OVARIES PYN GEWELDIG"

EK IS 23JR OUD NOG NOOIT SEX GEHAD NIE EN MY PERIODS HET OOK NOG NOOIT OORGESLAAN NIE. MY EERSTE DAG VAN MY LAASTE PERIODS WAS DIE 18JAN DIT HOU GEWOONLIK 5-6 DAE AAN, EK HET NOG NIE MY PERIODS VIR FEBRUARIE GEKRY NIE.IN JANUARIE WAS EK BY 'N DOKTOR, EN IN MY URINE WAS 'N BIETJIE BLOED SIGBAAR HY EN PILLE DAARVOOR GEGEE. EK HET GEDURIG MAAGPYN EN WAS LAAS WEEK BY 'N ANDER DOK. HY SE EK HET 'N SPASTIESE DIKDERM PAAR DAE DAARNA BEGIN MY "OVARIES" TE PYN DIT VOEL SO SWAAR WAT KAN DIE REDE WEES HOEKOM MY PERIODS WEGBLY? EK HET OOK 'N DIETKUNDIGE GAAN SIEN OM MY DIKDERM (dIET) UIT TE SORTEER. KAN WARM GEVRY OOK 'N AANDEEL HET IN MY PROBLEEM HET DEURDAT DAAR NIE SEKSUELE VERLIGTING IS NIE (ONS WAT AAN MEKAAR SE GESLAGSDELE MAAR ALTYD MET EN BO OOR ONS KLERE) HELP ASB.(EK KRY OOK SOMS 'N CLITORIS ORGASME BO OOR MY KLERe

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

Hi Candice

Kyk na "polasistic ovaries" - dit veroorsaak geweldig pyn. Jou gynie moet 'n sonar doen om hierdie opsie uitteskakel. al hoe meer vrouens begin hiermee sukkel.

Jou seksuele aktiwiteite het niks hiermee te doen nie. Ek sal voorstel dat jy op die "pil" gaan Jasmin (laag in progestoroon) dat jy jou periods reguleer.

Hou my op hoogte
T

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement