advertisement
Question
Posted by: bee | 2008/01/03

periods

hi ek wil net graag geweet het wat is fout met my my periods moes al die 23/24 Dec gekom het maar niks maar nou as ek my afvee is daar gedeurig bloed op die papier ek het niks simome van my gewone siklus nie maar dit gaan al aan vir twee weke is ek mootlik swanger of is dit maar net n vase asseblief ek weet nie meer wat om temaak nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bee
Ons praat sommer van "spotting" as dit so drup drup aanmekaar en dit word baie keer veroorsaak deur 'n hormoon wanbalans. Sien asb jou dokter, hy moet 'n swangerskaps toets doen en as dit negatief is kan hy vir jou 'n kursus hormoon pilletjies gee om die "spotting" te stop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement