advertisement
Question
Posted by: Poohbear | 2004/11/15

Period pyn

Ek wil net weet of dit normaal is. Ek het die pil gelos. Is nou my 2de maand sonder pil. En volgens wat ek uitgewerk het is my siklus nou 21dae. Die eerste 2dae is dit net bruin van kleur. Dan het ek verskriklike pyne en krampe en my lae rug is verskriklik seer. En dit voel soms of alles onder wil uitval. Het ook pyn op linkerkantste ovarie. Dan kom dit in volle stroom. Ook baie klonterig. Ek is ook altesaam 8dae siek. Ek het endometriose gehad. Kan dit dalk een van die oorsake wees, dat ek nou weer so baie pyn het? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could be the endometriosis, but periods are also heavier and more painful off the Pill. Give it a few months and see whether your cycle stabilises.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Golly | 2004/11/15

Poohbear,

Jou simptome klink nogal bekend. Ek is ook gediagnoseer met endo vroeer die jaar en vandat dit verwyder is, is meeste van die krampe en lae rugpyn en ander simptome iets van die verlede.

Ek dink dit is baie moontlik dat jou endo terug is. Bespreek dit met die dok wat jou oorspronklik gediagnoseer het. Endo is nie werklik 'n geneesbare siekte nie. Dit keer meestal weer terug.

Baie voorspoed!

Reply to Golly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement