advertisement
Question
Posted by: Mandi | 2007/12/06

Perfeksionistiese man

Ek en my man is nou 3 jaar getroud. My man is ‘n perfeksionis en wanneer hy stres, raak dit erger. Hy dwing dit nie heeltemal op my af nie en ek het al geleer om by hom aan te pas. Ek weet dat ek eintlik bevoorreg is om ‘n man soos hy te hê.
Hy het al erken dat hy nie daarvan hou om so perfeksionisties te wees nie, maar hy wil ook nie iemand gaan sien nie. Ons is baie gelukkig en pas goed aan by mekaar,maar ek is bang as ons eendag met ‘n gesin begin dat dit dalk kan erger raak en dat dit ‘n ‘slegte’ invloed op ons kinders kan hê. Raak dit beter of gaan hy altyd so wees? Is dit nodig dat hy iemand gaan sien - ek hoor mens kry pille vir mense met die probleem? Hy skuif heeltyd goed reg en alles moet altyd baie netjies wees. Alles moet altyd met name na voor wys en dinge in die huis word afgemeet(met die oog) om presies uitmekaar te wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Someone with a perfectionist, obsessive personality can be a real pain to deal with. CBT type counselling could help him, and marriage counselling could help both of you, too.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Maria | 2007/12/07

Mandi, die feit dat hy self dink dis 'n probleem is 'n uitstekende begin. Ongelukkig twyfel ek of daar 'n pil gaan wees wat gaan help sonder dat hy ook vir terapie gaan. Kinders maak 'n huis BAIE deurmekaar, ek dink jy is wys om te besef dit kan dalk 'n probleem wees.

Reply to Maria
Posted by: Mandi | 2007/12/07

Dankie vir jou terugvoering Anon. Hy was nie altyd so nie. Hy was in die weermag en het daar verander(dis voor ek hom ontmoet het).Sy perfeksionistiese houding pla my nie te veel nie en ek het geleer om baie aan te pas,maar ek is bang dit raak erger.Indien hy iemand eendag gaan sien,sal hulle vir hom pille gee of sal hy daaroor moet praat of hoe gaan dit beter raak?

Reply to Mandi
Posted by: anon | 2007/12/07

Hi Mandi,

Sounds like your husband suffers from OCD (obsessive compulsive disorder or behaviour) It is said that perfectionsim is a form of self abuse. Nothing in the world is perfect and to strive for perfection is totally unrealistic and creates such stress upon the person and others close to them. He needs to see a professional practising CBT. Has he always been this way. It could be due to feelings of inadequacy, only being accepted or acknowleged and nothing is every good enough.

Reply to anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement