advertisement
Question
Posted by: Peppie | 2006/07/14

Peppie

My man is altyd berokke met ander vrouens, hy sal ure bedags by die werk vir hule kuier en sam met hulle gaan drink, met hulle dans druk en soen.

As ek by is sal hy maak of ek nie daar is nie of afbreek voor hulle

Dit het al gebeur dat hulle in sy teenwoordigheid lelkike opmerkings teenoor my maak voor hom en hy net daaroor glimlag.

As ek met hom daaroor praat, sal hy my aanval en sê ek is mal of hulle lê by hom aan een aand het ek hom op die dansban gekry met een van hulle en hy het my byna doodgeslaan

Is ek verkeerd of nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Well, he seems to be treating you with contempt. And his boss must be running a really sloppy business if he can afford to have staff waste all that time flirting. Why would you want to stay with such a selfish and horible man ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Lapdog. | 2006/07/16

X nou wel nie 'n man nie, mar ken 'n poepol as ek hom ruik, en jou man ruik sterk. Kanni glo jy is ok om so saam te woon nie. Hoe min dink jy nie van jouself nie? Hy breek jou af, mentally en physically, en jy laat dit toe. Wie se skuld is dit? Skop hom op sy jack en stuur hom in sy maai. Mens kan mos nie so leef nie! So? Wat gaan jy doen?

Reply to Lapdog.
Posted by: SWA | 2006/07/16

Jy is welkom om te gesels, jy kan my e mail by:

elskie2sw at yahoo dot com

Reply to SWA
Posted by: peppie | 2006/07/15

swa ek neem aan jy is 'n man en sal graag met jou gesels uit 'n man se oogpun

Reply to peppie
Posted by: peppie | 2006/07/15

dnkie ekwardeer juulle antwoorde

Reply to peppie
Posted by: SWA | 2006/07/15

Kom uit die situasie anders gaan jy groter probleme kry.

As man kan ek dit hanteer dat 'n vrou so behandel word nie en ek sal die eerste een wees wat se los hom, lyk my hys te bang om sy eie portuur aan te vat nou probeer hy sy manlikheid bewys voor ander vroue en deur jou te slaan.

Nee meisiekind, gee pad

Reply to SWA
Posted by: anon | 2006/07/15

Your husband is humiliating you, treating you with no respect, dignity or love. You must have very little self image/self confidence left. How can you allow this type of behaviour. Its emotional abuse. GET OUT if you are unhappy. Please can't you see you are worth more and deserve better than this. If he is unable to see the light or change his ways, which I doubt, cut your losses now.

Reply to anon
Posted by: ZeeZee | 2006/07/14

Ek kan nie verstaan hoekom bly jy by so 'n man wat jou so behandel nie.

Reply to ZeeZee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement