advertisement
Question
Posted by: marcelle | 2008/07/08

Penis probleem

Op my man se penis lyk of dit ‘n sening is wat groei maar in die vorm van ‘n wurm met klein blasies maar is hard. Wat veroorsaak dit en moet hy na sy dokter toe gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marcelle
Ja hy moet asb 'n dokter sien - dit kan dalk 'n tipe vergroeiing wees wat die penis later kan skeef trek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: bxo | 2008/07/08

Ek ken nie die goed nie maar as die dokters sukkel met 'n diagnose noem vir hulle dat dit moontlik balanitis xerotica kan wees. Ek is nie 'n dokter nie en het iets soortgelyks opgedoen. Dit is nie 'n bekende kwaal nie. Blykbaar as jy nie gecircumsize is nie kry dit baie makliker. Is jou man gecircumsize?

Reply to bxo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement