advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/06

pelvis

wat presies is ' n skewe pelvis, wat beteken dit? nadele? en nadele vir swangerskap? wat is die beste behandeling daarvoor? baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
'n Skewe pelvis kan beteken dat jou ruggraat effens verkrom is, dit kan dalk meer spanning op jou rug sit in laat swangerskap as die baba begin swaar word, maar behoort nie andersins die baba te laat beinvloed nie. Iemand met 'n abnormale pelvis sal dalk 'n keisersnit moet kry. Dit is baie keer aangebore en nie behandelbaar nie. As die ruggraat verkromming veroorsaak word deur spierspasma kan dit behandel word met fisioterapie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement