advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2004/09/23

PCO EN OORGEWIG

HI

EK IS SO 3 JAAR TERUG GEDIAGNOSEER MET PCO.
EK HET IN TOTAAL SO +-20 KILOGRAM OPGETEL.
VOLGENDS MY LENGTE EN OUDERDOM IS EK VERONDERSTEL OM SO 57KG TE WEEG OP DIE OOMBLIK WEEG HET 73KG.

KAN U DALK VIR MY 'N DIET VOORSKRYF WAT SAAM MET MY SIEKTE SAL WERK?

DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Belinda
PCO en die geassosieerde insulien-versteurings is baie moeilik om te behandel. Enigeen met insulienprobleme behoort 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk - die dieet is een van die vernaamste dele van die behandeling - (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Die dieetkundige sal vir jou 'n dieet uitwerk wat nie net help met gewigsverlies, maar ook jou insulienvlakke stabiliseer.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Miskien? | 2004/09/23

My dogter lei ook aan PCO en die lae GI dieet is baie goed daarvoor. Kyk of jy meer hieroor kan uitvind, daar is ook websites van die GI Foundation of SA
Sterkte

Reply to Miskien?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement