advertisement
Question
Posted by: Di | 2008/01/15

Pasaangeer

Ek is 33 jaar oud, het in November 2007 'n pasaangeer gekry. Het familie geskiedenis met hart probleme. Ek oefen nou weer en wil weet of ek aan 2 kampe ens. mag deel neem wat harde oefening verg.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Di
Dit hang af of jou pasaangeer die tipe is wat outomaties kan aanpas as jou liggaam 'n vinniger hartklop nodig het - jy sal jou kardioloog moet vra.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: WJ | 2016/04/14

My man is 65 en Gaan vir n dual pasaangeer hy will weet of hy nog kan loop filets ry en met gewigte kan optel

Reply to WJ
Posted by: nicoline | 2014/06/02

hi wat mag 'n man doen en wat mag hy nie doen nie wanneer hy 'n pasaangeer gekry het??? My man is 'n sweiser en doen handewerk met goed soos 'n boor, "grinder" en sulke goed.

Reply to nicoline
Posted by: PC | 2008/01/21

Hi,
My moeder van 80 het verlede week 'n pasaangeer gekry. Watter tipe nasorg moet gedoen word as sy uit die hospitaal kom? Waarvoor moet uigekyk word vir tekens van probleme? Ek gaan 'n verpleegster kry om vir 'n tyd na haar om te sien, maar wil graag riglyne bekom van wat gedoen en wat nie gedoen moet word nie.
Baie dankie
pc

Reply to PC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement