advertisement
Question
Posted by: Bianca | 2004/10/21

Pap Magie ~ Hondjie

My hondjie wat nog redelik klein is se magie is veskriklik baie slap, hy eet maar nog pap, as hy stoelgang dan lyk dit amper net soos die pap wat uitkom, wat kan ek doen, wat moet ek vir hom gee om te eet? Hy word nou amper ses weke.

Voorstelle baie welkom.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Bianca
Pap is not a good food for puppies on its own, especially if your pup has loose stools. If you are giving it with milk then it may be the milk that is affecting your puppy. Milk is not good either. Have your pup checked by your vet as it may be very sick. I suggest you buy some puppy pellets and gradually add them to the pap, mashing them with a bit of warm water to make a pap-like consistency. Don't give milk and gradually reduce the amount of pap. If you cannot give puppy pellets, then rather give a small spoon of raw mincemeat or large raw bone with grated vegetables (like carrots, cabbage and apples) and the well-cooked pap.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pi | 2004/10/22

Bianca, watse soort pap voer jy hom. Meot asb nie mieliepap voer nie. 'n Hond se gestel is nie gemaak om mieliemeel te verwerk nie, kom net so ander kant uit, en as jy dit met melk meng, nog erger. Die dat goedkoop hondekos net so uitgeskei word, dis flavoured mealie meal. Gee eerder pro nutro gemeng met water.

Ek het in die begin met my brakkie haar puppy pellets met 'n bietjie pro nutro en water gemeng. Enigste ding is die hondjie moet die kos dadelik opeet, dit moet nie staan vir 'n lang ruk nie, die pellets begin gis.

Wat Lucia voorgestel het is reg. As die brakkie se maag nog nie regkom nie, stop alles kos en voer net die rys en hoender tot sy magie weer reg is.

Baie mense is onder die indruk dat klein hondjies en katjies melk gevoer moet word, krap net hulle magies om. Water is al wat hulle nodig het.

Hoop dit help!

Reply to Pi
Posted by: Lucia | 2004/10/21

Hi Bainca

Kyk na wat ek voorgestel het onder posting 1466 (te vroeg van ma af weggevat).

Reply to Lucia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement