advertisement
Question
Posted by: jo jo | 2007/04/23

OVULERING

Ek het agt maande terug my baba dogter verloor - sy het net 18 ure gelewe. Ek wil graag weer swanger raak en gebuik van haar geboorte geen voorbehoedpille of iets anders nie. My siklus is gewoonlik 26 dae. Ek het voorlopig bereken dat ek dan terug tel van die volgende menstruasie dag af 12, 14 en sestien dae. So as ek begin het 12 April dan is die volgende weer 8 Mei dan het ek die 21ste, 23ste en 25ste goovuleer. Werk ek dit reg uit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You should ovulate around the 23rd, so have intercourse from the 21st - 25th.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: comfort herself | 2007/04/23

do u mind sharing the story in a language that we will all understand,we might have similar problems and we might save time and space if we understand the story.

Reply to comfort herself
Posted by: Nicolene | 2007/04/23

Baie jammer om te hoor van jou baba,ons probeer nou vir ons 2de baba my eerste enetjie is nou 2!! Ek het n google search gaan doen onder ovulation, ek het daar n baie oulike website gekry wat presies vir jou uitwerk wanneer jy ovuleer en ook dan wanneer jou baba gebore sal word, jy moet net die inligitng insit soos waneer jou eerste dag van menstuasie was en hoe lank jou siklus is en dan werk die program dit vir jou uit! Ek het so week terug eers die pil gelos , so my volgende ovulasie is eers in mei maand, so kom ons kyk maar wat gebeur!! Sterkte en ek hoop jy kom reg met die program!!

Nicolene

Reply to Nicolene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement