advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2007/04/03

Ovulasie

Hi!
Wat is mens se normale ligaams temperatuur?
Ek wil uitwerk wane ek ovuleer.
Hulle se mos jou temperatuur word hoer as jy ovuleer????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageForumArchive

Rondom ovulasie behoort jou temperatuur so 0.5 grade hoër te wees, maar ek sou liewer gaan op die afskeiding wat jy het rondom ovulasie. Jy behoort dan so deurskynde slymerige afskeiding te hê, maar die dag as jy ovuleer moet dit lyk soos dik eierwit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: lizette | 2015/03/19

Ek het my menstrasie vroor gekry hierdie maand net daar na toe kry ek n deurskeinnage slymarige afskeinding kry elke dag kop seer maag seer in die binekant het n toets gedoen en wys ek nie swanger nie

Reply to lizette
Posted by: lizette | 2015/03/19

Ek het my menstrasie vroor gekry hierdie maand net daar na toe kry ek n deurskeinnage slymarige afskeinding kry elke dag kop seer maag seer in die binekant het n toets gedoen en wys ek nie swanger nie

Reply to lizette
Posted by: M-K | 2007/04/04

Hi lisa
My ginekeloog het gesê ek moet tel vanaf die dag wat my menstruasie begin het - dag 13,14,15 is die beste kans dat jy kan swanger raak.. Dit is wanneer jy ovuleer.

Reply to M-K
Posted by: Lisa | 2007/04/04

Dankie Pregnancy Chatline!
Dit help baie!!!!

Ek lees al n paar weke die chats, maar het vir die afgelope 3weke nie gelees nie.

Is die site verander? Wie is Pregnancy chatline?

Reply to Lisa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement