advertisement
Question
Posted by: sandra | 2007/04/16

ovulase

1. as mens se siklus 30 dae is wanneer ovuleer jy ?
2. ek was 1 dag laat met my menstruasie en toe dit wel begn s dit net n paar druppels en ook net wanneer ek tiolet toe gan ek het 'n tuis toes gedoen wat positief gewys het maar die 2de lyn was baie dof, ek later weer 1 gedoen en hy was negatief, waar ek alty tenminste 8 dae lank gemenstrueer het was die net vir 5 dae en ook net die ligte druppels. die bloed toets het ek op dag 12 gedoen en hy was ook negatief wat is die kans dat ek wel swanger kan wees ?
3. tot dus ver toe is daar geen tekens dat ek wel ovuleer nie, ek het die tuis toetsie gedoen vanaf dag 11 tot 15

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

1. Day 16
2. The blood test is very accurate so pregnancy is virtually excluded.
3. Carry on with the ovulation test for another 3-4 days.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sandy | 2007/04/21

In 'n 30 dae siklus wanneer is die mees skynbare dag van ovulasie ?
Hoe lank lewe die eiertjie?
Sal mens nog kan swager raak as seks die aand voor die dag van ovulase plaas gevind het ?

Reply to sandy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement