advertisement
Question
Posted by: Lorain | 2006/04/13

Ovileer

Hi,
Klaar met menstruasie gemaak gister / vandag. (13/04/06) Met 'n bruin uitskeisel baie onseker. Wanneer oveleer ek. Is ek reg as ek sê teen die 27ste?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You work it out from the first day of your period. If you have a 28 day cycle, it would be on Day 14.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lorain | 2006/04/14

SHM, as jy sê tussen die 19de en 21ste dan is dit mos nie 14dae nie (of hoe?) My laaste dag van mensturasie was dan die 12ste (2dae terug)

Reply to Lorain
Posted by: SHM | 2006/04/13

Meer tussen die 19de en die 21ste. Dis gemiddeld veertien dae na die eerste dag van jou laaste menstruasie.

Reply to SHM
Posted by: lady | 2006/04/13

Nee dit is tussen die 12-15 dag na jou normale menstruasie. Jy sal sien dat jou afskeiding sluimerig word en dit trek drade dan weet jy jy is besig met jou ovulasie. Dit klink my jy wil graag 'n gesin begin as dit is join the club. Die bruin afskeiding wat jy nou ervaar is maar net deel van jou menstruasie. So lank dit jou nie brand of 'n ruik aan het nie is dit normale almal ervaar dit.

Reply to lady

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement