advertisement
Question
Posted by: Piet | 2007/08/21

Over or not?!?!?

Ek en my vrou is nou al vir 15 jaar getroud en het 2 pragtige kinders (13 en 11). Die probleem is, ons het vir die afgelope paar maande (4) omtrent glad nie seks gehad nie. Sy was eers siek toe het sy rugpyn gehad en toe 'n operasie, na die operasie was sy weer siek en ons het net 1 keer gedurende hierdie hele tydperk seks gehad. Skielik het sy begin om haarself te skeer, alles af, kaal en glad,. Toe ek haar vra het sy net gese dat dit baie lank begin raak het en haar begin irriteer het, toe skeer sy dit alles af. Tydens hierdie tydperk ook het ons 1 keer seks gehad. Sy vat al die afgelope 2 jaar glad nie meer aan my nie, soek geen toenadering nie en het nog nooit weer seks aangewakker of daaroor gepraat nie. Nou vermoed ons sy is swanger. Ek is seker dat dit nie ek is nie. Wat is besig om hier te gebeur en wat kan ek doen? Hoe moet ek hierdie ding hanteer en wat en hoe moet ek haar vra of dit iemand anders is? Asb, ek is desperaat en soek hulp. Ek kan nie meer nie, my gedagtes maak my mal en dood. Dit voel of ek gaan vrek elke keer as ek aan al hierdie dinge dink. Ek kan nie meer my werk ordentlik doen nie, is nie meer nice met my eie kinders nie en ek raak van my kop af. Asb ek soek raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

OK, this has been a long marriage, and a fairly short problem. It sounds as though the sexual issue relates to her being unwell, the backache and the operation and what followed that. You don;t mention what sort of operation it was or what her physical problems are. Marriage counselling would be a wise investment for both of you. Pregnancy, I agree, sounds rather unlikely, but a pregnancy test can be fairly easily done to clarify that.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Piet | 2007/08/22

Hi Lady Nina,

Baie dankie vir die ondersteuning. Ek waardeer dit. Dit is baie goed om iets positiefs van 'n vrou te hoor. Ek sal graag meer wil gesels maar het nie eintlik vriende met wie ek kan gesels nie. Jy kan my contak by a d j 0 0 0 1 at g m a i l dot c o m

Reply to Piet
Posted by: lady nina | 2007/08/21

hi wil net se, jy moet dalk met iemand soos a goeie pel, gaan praat sodat jy ontslae kan raak van al die negatiewe emosies
mens dink nooit nugter as jou emosies die show run nie.
en dan kyk jy na die feite ... en gebasseer op die harde feite maak jy dan besluite
om jou fisies van haar te destansieer vir a tydperk gaan jou dalk baie help - vat a paar dae af by die werk... vaar die berg in ek skree so hard jy kan, huil so lank jy wil - erken jou emosies en ervaar hulle - moenie dit vermy of begrawe nie
as jy uit gewoed is sien jy dinge baie duideliker en raak jou hart rustiger

sterkte
nine

Reply to lady nina
Posted by: lady nina | 2007/08/21

hello piet

my eerlike opinie is dat sy jou verneuk
geen normale mens kan sonder aanraking gaan vir maande nie, en een drukkie ly tot n volgende...
persoonlik skeer n vrou net vir die adventure en ek is seker sy het iemand anders

vraag is wat gaan jy nou doen?

nina

Reply to lady nina

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement