advertisement
Question
Posted by: Windjie wat waai | 2008/06/11

Ouma se winde?!

Hi daar..my ouma is 88 jaar oud en nog redelik gesond vir haar ouderdom..drink Lanozin, eltrozin en purata..eet nie meer so goed nie en is maar maer (48kg) maar loop nog en is aan die gang..sy kla dat sy ontydig winde (poep) los laat..wat kan dit veroorsaak en wat kan mens doen? Daar is 4 van hulle wat in dieselfde ouetehuis is wat die probleem het en moet hulle die kos eet wat vir hulle voorgesit word. Wonder net of daar nie iets is wat mens vir haar (hulle) kan doen nie omdat hulle nie meer iewers heen wil gaan nie en ook nie wil ry nie..kan iemand my help? Dankie..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Windjie wat waai
Kry vir ouma probiotika om te drink met elke ete, dit behoort te help vir die winderigheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement