advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Ou Toppies

Ek wonder oor iets hier. Ek check couples uit wat al moerlank getroud is so iut en 98% van hulle het niks meer om vir mekaar te se nie of hulle stry die hele tyd. Hoekom bly hulle dan bymekaar? Hoekom gaan hulle nie aan met die lewe sonder die ander een nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

20
Our users say:
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

twee skerpioene wat opmaakseks het. ek kan dink die souse spat orals, Birch. Hard en aanhoudend. he he

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

LOL glo my dit is nogal baie fun...die fights en dan die opmaak seks, en dan die silenttreatment ek kan nog baie meer op noem hahahaaa

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

2 scorpions in n huwelik?! no ways, dit kan net fun wees....

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Skerpioen!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

watse sterreteken is julle, Birch?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Ja ons is nog baie gelukkig gettroud,,al het ons ook ons kak dae en jy weet ons is dieselfde stere teking en verjaar n dag na mekaar!!! so ons kan maar lekker vassit en is ewe hardkoppig, maar ons is lief vir mekaar

Want die lewe is n gejaag en hulle kan nie stop en kyk om fun te he nie!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Dis cool Birch. Hou so aan. n Huwelik is baie harde werk. Ek hoop as julle 36 jaat getroud is, is julle ook nog gelukkig want dis maar skaars.

Yes, thanx vir die reply. Hoekom is almal so preuts en ernstig deesdae?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Hi WZ Klaar gekyk en gereply!!!

Ja hulle is nog gelukkig, fok in my 1ste huwelik kon ek net 5jaar uit gehou het!!!! Maar kan darem in my 2de een al 6jaar uit hou,en gaan nog sterk!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Hi Birch. Tjek posting 11374 uit. Wat dink jy?

36 jaar is donners lank. is jou ma gelukkig?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Wit Zombie....Ek het ook as kind gewonder hoekom my ouers nog bymekaar is, hulle verskil heeltemal, en praat nie baie met mekaar nie. Hulle is nou 36jaar getroud!!

My ma wil al geskei het, maar my pa het haar gevra om dit nie te doen nie, die rede hy is lief vir haar, en sal nie sonder haar wil lewe nie. Hulle kom nou volgende jaar hier by ons bly, hulle het hulle eie huis maar verhuur dit aan my suster en haar man, want die man is n Doos en kan nie vir sy vrou en kinders hulle eie huis gee om in te bly nie, hy sal eerder JOL .

Daar sal dan baie minder stres op my ma hulle se huwelik wees, en dan sal hulle meer tyd vir mekaar ook he....

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

jys reg, Delene. almal is in n comfortzone en om daaruit te kom sal mens tot die laaste nippertjie wag om miskien te sien of dit nie uitwerk nie. By daai stadium is mens al in 2 geskeur.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Delene | 2005/12/13

Sometimes wit zombie....

I dont believe people should just walk outa marriage just cuz there is a little trouble.......most things can be worked out if both parties are willing,
However, if its damaging like abusing, there is no hope...and woman usually do sacrafice their own happyness for others.
I think its agood for a person to have a degree of selfishness. to know eher to draw the line. Unfortunitly, most of us dont. We wait till we get hurt to much, then we want to draw the line.

Reply to Delene
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Kolskoot ja. Die main redes is kinders meeste van die tyd maar die kinders is al uit die huis uit of miskien is hulle te bang om die kinders teleur te stel. Dis hectic. Ek dink net dis baie hartseer dat mense liewer ongelukkig sal wees as om alleen te wees. Dis soos vrouens wat by hulle mans bly wat hulle donner - hulle dink altyd dat hy wel kan en sal verander maar dit word net erger met time. Waarvoor is mense regtig die bangste? Dood miskien. Ek dink dis n mix tussen n comfortzone en loneliness.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Delene | 2005/12/13

jakes!!!? I'm sorry!!?? Never my intention to make anyone sad.

33 years is a lifetime!!!
But I respect you the way you are handling things.
I think sumthing like that is just too big for me.
I do Pray you will be happy again. Really happy!!

Reply to Delene
Posted by: Jakes | 2005/12/13

Now Delene, u made me sad - after all 33 yrs is a lifetime

Reply to Jakes
Posted by: Delene | 2005/12/13

Wit Zombie.....I at times thought my parents are very unhappy.
On their 25th anniversarry, we had a party for them, and i thought afterwards its just a mistake. they were not talking, and not happy at that time. And it went on for years.
I asked my dad why they are staying together...he started to cry, and said "cuz I love her"

I guess thats the reason.....love. even when it doesnt look like, they still love each other.

Luckely, 5 years later, they are like schoolkids & make me blush.

I think, because deep down, there is still love, and both know it, and therefor they cannot leave eachother.....
Ever felt you'd rather be unhappy with sumone than to be without that person!?


Other people I know...do stay because of kids.......That i think is sad.....Though, i can understand that.

Reply to Delene
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Maar dis hartseer. Hoekom nou jou oudag ongelukkig spandeer. n mens moet tog gelukkig wees...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Delene | 2005/12/13

Its not so easy to throw away a life......
After being married for many years, and being abit older & wiser, they already know that the grass is not greener the other side....And to leave their partner would just be harder than to stay......

Reply to Delene
Posted by: Blue Eyes | 2005/12/13

Seker omdat daar kinders betrokke is en hulle dit doen vir die kinders se onthalwe??

Reply to Blue Eyes
Posted by: CP Mom | 2005/12/13

Better the devil you know?

Reply to CP Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement