advertisement
Question
Posted by: Nomi | 2007/12/11

Ou Kat met streke

Hi, ek hoop julle kan so bietjie raad gee. Ons het 'n Ou kat van omtrent 17 of 18 jaar oud. Fisies is daar niks kort met hom nie. Hy eet nog sy kos (ek moet by tye keer of hy vaar sommer in die hond se kos in), hy slaap baie, was homself... Waar die problem wel in kom is, sodra ons die ligte af sit, besluit hy om ongelooflik te maow! Sy byname is deesdae Oom Ambulans, want dit klink omtrent so. Ons het al probeer om hom in die huis te hou, maar dit help ook nie. Die vreeslik ge-maow van hom dryf ons teen die mure uit en ek vermoed ook die bure. Wat kan ons doen dat hy ophou? My man wil sy stembande laat uithaal :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Laat hom asb deur u veearts ondersoek word om te kyk of hy dalk ly aan seniliteit. As dit as gevolg van in die donker wees aleen kan 'n dowwe lig gebruik word sodat dit nie heeltemal donker is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement