advertisement
Question
Posted by: ale | 2004/11/02

Orgidektomie

My pa is tans met terminale prostaatkanker gediagnoseer - wat reeds 78% miskroskopies versprei het. Die onkoloog het besluit om nie bestraling of chemo toe te pas nie maar wel die hormon behandlings - wat toe nie kon plaasvind nie en die orgidektomie is gedoen.

Wat is die uitwerking van die orgidektomie? niemand kon my nog verduidelik het nie?
as die kanker 78% versprei het - beteken dit dan dat hy meer likely is om leukemie ook te kry? of enige ander kanker?
waar los dit my - wat is my kans om ook kanker te kan hê?
wat is die prognose op die tipe mense?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ale, die kanker is waarskynlik testosteroon gevoelig en deur ‘n orgidektomie te doen word die groei gestuit. Ek is self nie seker wat 78% mikroskopiese verspreiding beteken nie. Ek sal probeer uitvind en jou laat weet. Pos asb. jou vraag weer sodat ek êrens het om my antwoord te pos.
Jou kanse om prostaat kanker te kry neem toe met ouderdom en daarom raai ons alle mans bo 50 jaar aan om jaarliks vir ‘n PSA te gaan. Om veilig te speel kan jy vanaf 40 daarmee begin. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement