advertisement
Question
Posted by: heksie | 2010/05/07

opvolg borskaspyne

ek het al n ekg gedoen, normaal, my cholesterol vlak is 4.6, doodnarmaal volgens die dokter, my suiker vlak is 7.7 nadat ek ontbyt gehad het, hy se dis ook normaal,
ek sien dit help so bietjie as ek cayenne peper so teelepel vol roer in louwarm water en sluk, dit maak dat ek dit minder gereeld kry, maar die probleem met dit nou weer is, eks bang om te veel spesserye te gebruik want dit kan mens mos maag kanker gee is dit nie? en as ek dan nr2 doen is alles onder aan die brand!
kan dokter bets my asb weer beantwoord?
ekt ook gisteraand bietjie sit en dink toe ek weer die pyn kry, dat dit hou net 5 minute aan en net as ek angstig raak, raak my linkerarm lam en dood, ek kan nie diep asem haal nie, nie soos normaal nie, en dit mak my bang. ek weet nie hoekom moet ek met sulke probleme si nie ek weier om dit te aanvaar ek is jonk en wil nog baie dinge doen..?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Heksie

Om seker te maak dat jou borskaspyn nie as gevolg van jou hart is nie, moet jy 'n internis konsulteer vir 'n inspannings EKG. Dit is baie belangrik om enige ischemiese patologie uit te skakel. Ek stel ook voor dat jy 'n algemene chirurg vir 'n gastroskopie en moontlike barium maal konsulteer, sodat refluks gastritis uit te skakel. Dit veroorsaak irritasie van die slukderm en kan jou simptome verklaar.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement