advertisement
Question
Posted by: Cornel (Smiley) | 2007/06/07

Opvolg: bloedtoetse

Hi dok.

Baie dankie weereens vir die advies. Ek voel al lus en hardloop weg, net een probleem: my lyf volg my net waar ek gaan! lol

Ek het vanoggend na die Internis se spreekkamers gebel om uit te vind van bloedtoetse, net om te hoor die ou is afgeboek en siek (sjaime, mens vergeet Dokters/Internisse is ook maar net menslik en kan ook siek word). Toe bel ek die Bloedbank direk. Internis het bloedtoetse aangevra vir Bindweefsel siektes, allergieë en als is normaal. Dankie tog daarvoor. Intussen het ek nou nie meer medisyne om te drink nie. Zantac het hy gegee om newe-effekte van ATERAX teë te werk. Ek het Zantac gelos maar het gister aand weer van die ATERAX gedrink. Nie vandag nie. Dit maak 'n mens lomerig en ek moet werk!

Ek voel net nogsteeds nie beter nie en weet nou nie wat om te maak nie. Ek voel sleg omdat ek bo GP se kop na Internis gegaan het en Internis is self siek.

Ek gaan vanmiddag probeer om NEUROFEN sonder voorskrif te kry om net van hierdie lyfseer en mislike gevoel ontslae te raak. Hopelik werk die virus homself in die tussentyd uit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi cornel
Laat weet my of die Neurofen help!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: anxious | 2007/06/07

Hello daar

Sommer net G o o g l e die inligting jy sook op jou ander posting. Jy sal altyd iets daar kry! Jammer jy kry al hierdie probleme! Hoe gaan dit met jou dogter?


I am perservering with Walk for Life - going later - I go Tues & Thurs pm - I am worried about struggling as my time goes up - they start u on 5 mins on your 1st session for 2 sessions - and up u 2,5 mins every 3rd session - so u do 5 mins for 2 days then go up to 7,5 for 2 days, then go up to 10 mins for 2 days etc. I start 10 mins today for my 1st day! But they say that they don't allow members to overdo it - that's what they are there for and if they see you are really struggling they keep you on the same time until they see you can manage it ok.

Just heaps of medical bills, what with my physio - I have been for 4 1 hr treatments now and have to go Fri but now for compression pump treatment only, not all the other stuff I have been having as well and again the same 2 next week. Busy, busy with my massage I now have to do every morning and the exercises every am too!

Sterkte.

Reply to anxious

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement