advertisement
Question
Posted by: Cornel (Smiley) | 2007/06/08

Opvolg: ASA

Dankie Dok en Anxious.

Ek het gaan nalees oor "Atrial Septum Aneurysm" en kon die volgende gevolgtrekkings maak:

1. ongewone "defect" wat hart het
2. kan dalk eendag embolisme (dieselfde as bloedklont???) veroorsaak, maar ek sal DAN daaroor bekommerd wees, nie nou nie.
3. eintlik is daar niks wat ek daaraan hoef te doen of KAN doen nie.

Die Internis het genoem dat daar nie "kommunikasie" in die hart is nie. Is dit die "shunt" waarvan daar gepraat word?

Wens net ek kon in "gewone" Engels of nog beter AFRIKAANS daaroor inligting kry en iets daaroor verstaan...

better the devil you know than the one you don't?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
'n shunt is as daar 'n gaatjie tussen die 2 kamers is, 'n aneurisme is net as daar 'n uitbulting is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement