advertisement
Question
Posted by: Whena | 2008/01/17

Oppervlak pyne

Goeie dag aan die hardwerkendste persoon op hierdie forums.

Dok wat kan die oorsaak wees en is dit iets waaroor ek bekommerd hoef te wees? Elke nou en dan kry ek steek pyne op my hoof of in my bo-bene.Dit voel asof die pyn net onder die oppervlak sit.Partykeer is die pyne daar net vir n paar sekondes en dan herhaal dit weer.Ek het gevind dat as ek baie hard druk op die plek waar die pyn voorkom verminder dit.Daar blyk geen patroon te wees van wanneer hierdie pyne voor kom nie

Ek is n 44 jarige blanke man, rook nie, drink min, is nie oorgewig nie, doen gereeld oefening.Ek wou al my GP hieroor vra maar wanneer ek hom (my GP )besoek is dit gewoonlik vir iets meer ernstig en ek wil hom nie pla met so n onbenulligheid nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Whena
Dis nie onbenullig nie! Dit klink soos ‘n tipe Neuropatie – kan wees agv hoë suiker, vitamien tekorte, ’n senuwee wat geirriteer word. Dit kan dalk ’n simptoom van iets onderliggends wees, laat jou dokter jou goed ondersoek en dan ook bloed trek as nodig om van die bogenoemde probleme uit te skakel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: WhenaDr | 2008/01/18

DR Bets

Baie dankie vir die terugvoering.Ek sal werk maak hiervan

Groete

Reply to WhenaDr

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement