advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2008/01/04

OPELYF???

Is dit normaal? Sodra my pa (70) klaar geëet het (± 5 min) het hy opelyf. Hy sê ook dat hy nie meer kan voel as sy maag wil gaan nie - as hy sien het dit gebeur. Is dit maar die ouderdom of is daar iets anders verkeerd? Hy het ook 'n knop wat uitsteek links bokant sy naeltjie so naby sy rib. Help asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlize

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit klink asof dit maar sy ouderdom is wat die probleme veroorsaak, maar jy kan 'n afspraak vir hom by 'n Gastroentroloog maak om enige patologiese redes daarvoor uit te skakel.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement