advertisement
Question
Posted by: Mary | 2004/11/22

oorgewig dogtertjie

Ek het 'n dogtertjie van 6 jaar. Sy is 135cm lank en weeg 52kg. Ek kry haar nie om gewig te verloor nie. Sy is 'n asma lyer, maar is baie lief vir swem. Sy neem lesse en swem gereeld. Sy kry net 1x per week lekkers en eet net vleis, groente en slaai. Sy is egter baie lief vir brood en kaas en eet dit agter my rug. Sy is getoets vir diabetes (negatief) Iets vreemd is dat haar hare en naels glad nie groei nie. Haar hare is nog net 2x in haar lewe gesny, maar hang net in haar nek. Ek hoef haar naels skaars 1x per jaar te sny. Wat kan ek doen? Sy moet vlg jaar skool toe gaan!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mary, dit klink of daar ‘n endokriene probleem mag wees en die beste sal wees om haar pediater of endokrinoloog toe te neem. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement