advertisement
Question
Posted by: Cindy | 2006/03/30

Oor reuk & mukus

Ek het seker amper 10 jaar gelede 'n swam op my gesig reg voor my oor gehad. Dit was deels in my oor, ek het 'n room gebruik vir die swam en druppels in my oor en na ongeveer 2 weke is dit opgeklaar. Hoewel ek vir seker 6 maande gesukkel het met verskillende dokters. Ek het nou vir die laaste paar jaar soms 'n erge jeuk gevoel in my oor en dit dra 'n liggeel of deurskyndende vloeistof wat selfs uit my oor sal loop.

Ek het die vorige keer so lank gesukkel om die regte advies te kry dat ek nie nou die geld het om so lank te soek nie.

Help!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cindy
Jy het waarskynlik otitis externa - probeer Quadriderm salf wat jy met 'n earbud (liberaal) in die oor sit. Jy moet nogal vir 'n week tot 10 dae daarmee aangaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement