advertisement
Question
Posted by: Anon | 2004/10/05

Oor Probleem

Beste Dokter,

Dit mag nou baie simpel klink maar ek het ‘n baie ernstige probleem. Dit is as volg:

My een uitwendige oor het ‘n senuwee of klein spiertjie wag gedurig spring (amper soos ‘n mens se oog partykeer spring) Dit is hoogs irreteerend wat ek swot en dit maak dus geweldig inbraak op my konsentrasie. Niks help nie, ek het my oor al amper afgedraai, geknyp, gevryf en ‘n paar klape gegee maar die kruwelgeid hou net nie op nie.

Ek is dood ernstig help, wat moet ek doen.

Dankie

F

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

F, die beste sal wees om ‘n oor, neus en keel spesialis te sien. Hy kan (indien nodig) die veroorsakende senuwee verdoof of selfs vernietig. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement