advertisement
Question
Posted by: lizzie | 2008/06/09

oor infeksie

Ek wil net weet hoe lank sal my oor toe wees ek het 'n week gelede oor infeksie gehaat en was op antibiotia en penisillan vir 'n week die oor pyn is weg maar die oor is nog bot toe, die doc het gese ek moet my stoom maar ek doen dit 4 keur elke dag vir 4 dae al ek daar is niks verbetering nie.

Help my asb
Lizelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizelle
Jy kan dalk nog vog in die middel oor hê - gebruik ook Drixine neussproei elke 12 ure in jou NEUS, om die Eustachius buisie wat van jou agter in jou neus/keel na jou oor loop oop te maak en drink iets om die slym los te maak soos Bisolvon. As dit nie help nie laat jou dokter weer kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement