advertisement
Question
Posted by: d van m | 2004/10/23

oog wat spring

Hoekom spring 'n mens se oog?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

D, is dit jou oog of ooglid wat spring? Laat weer my as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: bettie van der sandt | 2016/02/02

My Regterkant se oog spring nou vir dae al. Dit voel meer soos trekkings as spring? weet nie of julle verstaan wat ek bedoel nie.

Reply to bettie van der sandt
Posted by: Adele | 2014/09/25

Hi ek het in 2009 'n brein operasie ondergaan en 'n groeisel is verwyder aan my regte slaap dit was nie kwaadaardig. nou sal jy verstaan as daar enigiets aan die regte kant gebeur van my kop is ek nogal senuweeagtig ek sit vandag met 'n ooglid wat nie ophou spring nie en dit is nogal intens en dit kom en gaan in sterkte is dit net van moegheid dit is die eerste keer dat ek dit so ervaar baie dankie vir jul tyd

Reply to Adele
Posted by: bn | 2004/10/23

Baie keer wanneer 'n mens oormoeg is wys jou lyf dit nie maar jou oog begin te spring. ontspan 'n bietjie en probeer slaap en jou oog ontspan, veral as jy baie tv kyk of op 'n rekenaar werk

Reply to bn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement