advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/07/13

Oog

Dokter, die laaste week of so gebeur iets baie snaaks met my - dit het al in die aand gebeur, voor ek gaan slaap en ek het vanoggend daarmee wakker geword:

ek sien 'n blink helder "lyn" voor my regter-oog. As ek my oog toe maak, is dit nogsteeds daar. Dis nogal scary en hou vir 'n paar minute aan, dan gaan dit weer weg. Ek het lae bloeddruk (100/60) en kry soms steek pyne aan die regterkant van my slaap, maar is nie 'n megraine-lyer nie.

Is dit iets om oor bekommerd te wees? Ek voel stupid om na my dokter toe daaroor te gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n oog spesialis maak, sodat 'n gloukoom uitgeskakel kan word. Gloukoom is wanneer die druk in die hoog verhoog en kan sodoende baie probleme veroorsaak.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement