advertisement
Question
Posted by: Heartsore | 2004/01/29

Onvrugbaar

Ek het 'n voorbehoedmiddel gebruik vir ongeveer 3-4 jaar. Gebruik al vir 10jaar niks. Is nou 2 jar getrou en probeer vir die laaste 2 jaar swanger raak, maar niks. Is al geopereer vir endemetriose, miome, ws al vir x-rays van my baarmoeder,my man is getoets en kan 'n hele nuwe Springbokspan gee,ek is met met allerhande bloedtoetse getoets, is al 3 keer ge-insimineer, maar niks. Was al by 3 ginekoloë maar niks kan gevind word om my te help of wat die rede is dat ek nie kan nie. Nou soek ek by u raad. Asseblief ek het so pas 40 geword en raak nou angstig aangesien my swangerskap nou al hoe meer hoe risiko word. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It seems that IVF would be the next option. You should consult a fertility expert about this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: antwoord | 2004/01/29

as 'n mens op voorbehoedmiddels was. neem dit 'n tydjie voor jy weer ovuleer. dit het met my gebeur. ek was vir 3 jaar op die pil het daarna afgegaan het eers 2 jaar daarna swanger geword. Kry jy darem gereeld jou maandstonde? as jy op die inspuiting was kan dit tot 'n jaar neem

Reply to antwoord

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement