advertisement
Question
Posted by: Onseker | 2007/11/28

Onseker

Hi

Ek is 22 en was gister vir die eerste keer by n genikiloog, omdat ek glad nie vir 4 maande gemenstrueer het nie en nou dat ek wel doen is dit net klein bietjie.
Hy was baie ongeskik en gese dis oordat ons jongmense so rondslaap dat ons siektes kry, ek het net een man by wie ek slaap en dis my verloofde, ek nie onverantwoordelik, wel hy het net goed ingedruk en niks verduidelik op die einde het hy vir my gese daar is waterblasies op my eierstokke en ek ovuleer nie en femodene voorgeskryf, ek verstaan dit nie, hkm kry mens waterblasies en hoe gaan n pil dit regmaak.
Ek sal nooi weer na n genikiloog toe gaan nie want ek het lanklaas so sleg gevoel oor myself.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like you had a bad experience and should see a different gynaecologist. It sounds like you may have PCOS (do an archive search for more information) . This means that you do not ovulate. The Pill helps to regulate your cycle. If this is the case, you will have to see a gynaecologist regularly. Try and get referrals from friends or your GP to someone more understanding.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: zoe | 2007/11/29

Dis baie jammer dat 'n dokter wat veronderstel is om jou te help jou so sleg behander en laat voel het.
Ek kan ongelukkig nie help met jou vrae nie - maar ek dink jy moet hierdie dok gaan aangee by die mediese raad.
Miskien kan jy die Evra Patch probeer omdat jy genoem het dat jy vergeet om die pil te drink. Jy plak dit een maal per week en die 4de week skip jy.
Baie sterkte

Reply to zoe
Posted by: MUIS | 2007/11/28

GAAN NA 'N GYNAE HY IS NIE VERONDERSTEL OM JOU SO SLEG TE SE
STERKT

Reply to MUIS
Posted by: Onseker | 2007/11/28

Ek wou ook graag meer weet oor die loop en of dit nie makliker is as die pil, omdat ek vergeetagtig raak en dit soms vergeet, hy wou my nie inligting gee en gese dis vir grootmense. nie vir kinders wat speel.
En oo ja hy die enigste dok in die dorp, dis n baie klein platelandse dorpie

Reply to Onseker

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement