advertisement
Question
Posted by: :) | 2006/10/27

onseker

ek soek raad
Laas maand het ek vermoet ek is swanger aangesien ek al die simtome gekry het en ook my maandsondes het weg geblyvir omtrent 5 dae.
Ek het 'n tuis swangerskap toets gedoen wat positief gewys het. Net daarna toe begin ek bloei. Ek het aanvaaar ek is toe nie swanger nie.
Vandag moet ek ovuleer en nou het ek 'n bloederige afskeiding,
wat kan dit veroorsaak is ek dalk nog steeds swanger is my hormone deur mekaar of wat.
Ek het so 2 maande terug in gegaan om endomitriose verwyder,kan dit deel wees van die herstel proses.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Some women have a bit of bleeding at the time of ovulation, so this could be it. I don't think that it is related to the endometriosis.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/04/25

Hi ek wil net uit vind of ek dalk kan swanger wees ek was op die pil vir 6 maande toe sit die dokter my op primeve plus ek drink dit al vir 2 maande my borste is seer maar net nou en dan mar is gevoelig soms dit dit seerder as ander dae ek het begin bloei maar dit is min ek wil net weet is dit simtome van swanger skap raad asb

Reply to Anonymous
Posted by: Anon | 2006/10/27

HI ek dink nie dit is endomeriose nie, maar ja ek het nie ervarning daar van nie. As die toets positief gewys het is die kans baie baie goed dat jy swanger is.. Die toets is 99% akkuraat. Die probleem is net dat bloeding in n swangerskap baie gevaarlik is. As ek jy was sou ek nou gaan vir n bloed toets my enige hospitaal of kliniek. as dit weer positief is dan moet jy so gou as moontlik by n ginekoloog uitkom. Bloed en swangerswap is net nie n goeie kombinasie nie het ek gehoor. EK hoop regtig jy sal antwoorde kry. Gyneo doc is baie stadig om te reply. As jy opgooi dan dink ek dit is n definitiewe teken jy is swanger.... Maar maak honderd persent seker.

Reply to Anon
Posted by: :) | 2006/10/27

Hi Gabbi
Min bloed en toe baie.
Ek vermoed ek is swanger want deur laas maand en die maand voel ek nog steeds moeg, my borste is nog steed seer.
En ek het elke dag van my lewe nou hoofpyn. Ek ggoi op vir die geringste end it was nooit nooit so nie.
Wat ek eintlik wou weet of dit nie deel kan wees van die endomeriose wat hulle uitgesny het nie maar dit is ook al 2 maande terug. Nee ek weet regtig nie meer wat om te dink nie. Maar baie dankie vir jou antwoord en raad.
Is daar dalk iemand wat al deur die selfde eienaardige ding deur gemaak het nie.

Reply to :)
Posted by: Gabbi | 2006/10/27

TOe jy begin bloei het na die toets was dit min of was dit baie? As dit min was kan dit implentation bleeding genoem word. As ek jy was sal ek nog n toets doen sommer vandag nog en dan as hy positief is dan moet jy gaan vir n bloedtoets en dan na n ginekoloog toe gaan.
As jy begin bloei kan dit wys dat daar probleme is. So om seker te maak doen n toets.
Hou my op hoogte...

Reply to Gabbi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement