advertisement
Question
Posted by: Mimi | 2007/12/05

ONS DRYF UITMEKAAR

Ek en my man is nou amper 7 jaar getroud en beide baie besig. Ons het 'n seuntjie van oor die 2jaar. Ons is besig om uiteen te dryf, daar is nie tyd vir praat nie, hy werk laat en ek het 'n 2de werk. Boonop verwag hy dat die huis altyd netjies lyk. Ons sit verskriklik vas. Ek voel hy verwag te veel van my. Kan iemand raad gee asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I'm sure you realize, that whatever other activities very validly keep you busy, you MUST find time to share together, with each other, for yourselves, and with your child. Otherwise, you get so darn busy working hard so as to afford "die lekker lewe" that you don't have any time to actually live it !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: billy | 2007/12/05

Dit is die groot probleem met al die mense wat ek al op my pad ontmoet het, werk, almal van ons wil lekker lewe, met die gevolg dat ons nie tyd het vir mekaar nie.Miskien en dit is die raad wat ek al aan baie mense gegee het,soms werk dit ander tye nie. Julle moet absoluut 'n naweek, nie werk nie, spandeer die hele naweek in mekaar se geselsskap, geen onderbreking van vriende, selfone,of enige iets wat tussenbyde kan tree om die pret te bederf nie, indien moontlik gaan na 'n vakansie oord,maar julle moet nie gesteur word deur enige iemand of iets dergliks nie. Ontspan en leer mekaar ken, julle kind moet natuurlik deel wees van al die verrigtinge.Julle moet ontspan, vertel hom ook hoe jy voel oor die huis wat altyd netjies moet wees, en dat hy miskien ook maar 'n bietjie moet help waar hy kan.Ek hoop hierdie raad sal kan help. Sterkte en laat weet wat verder gebeur het.

Reply to billy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement