advertisement
Question
Posted by: Tinkel | 2007/05/22

Onrustige bene

Elke keer as ek vir mense verduidelik, dink hulle dis krampe, maar dit is nie, dis soos n onrustige gevoel in my bene, dit gebeur as ek le of voor ek gaan slaap. Dan moet ek eers op staan en so bietjie rond hop en bene skud.

Asb, wat kan ek doen om ontslae te raak van die gevoel en wat veroorsaak dit? Ek het al gedink dit is swak bloedsomloop?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tinkel
Nee dit is nie agv bloedsomloop nie - dit is 'n neurologiese probleem. Dit mag help om yster en vit B aanvullings te gebruik maar soms moet jou dokter maar 'n spierverslapper of iets voorskryf.
sien hierdie artikel: http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/restlesslegs.html

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Leigh | 2007/05/23

Hi Tinkel,

I posted a reply under cypershrink for what helps me.

Reply to Leigh

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement