advertisement
Question
Posted by: Micke | 2004/01/09

Onmoontlike Rottweiler

Ons het lank gesoek na die regte Rottweiler telers en eindelik het ons reuntjie gekry. Ons het hom op 6 weke gekry en alles het goed gegaan. Geleidelik het hy meer en meer stout geword - as ek iets plant het hy dit gaan uithaal (dan was hy nie eers by toe ek dit plant nie). Dit tuin het meer en meer agteruit gegaan.
Nou op 7 maande kan ons nie huis hou met hom nie - hy byt ons tuinmeubels stukkend en verwoes als in sy pad. Hy is darm nie agressief met ons nie - maar wel met vreemdes (die rede hoekom ons hom gekry het). Die veearts sê ons moet met hom gaan stap en hom na honde opleiding skool toe vat.
Ons moes ons erf afskort waar hy deur die dag toegehou word (sodat iets nog behoue kan bly), maar maak hom oop as ons na werk by die huis is.
Ons weet nie wat om meer te doen nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Micke
Jammer my Afrikaans is nie so goed nie. This is quite common behaviour for a puppy of 7 months and, as your vet says, regular daily walks on a long loose lead and training classes would be a good idea. The reason for digging and destructiveness is usually boredom at this age and he needs more stimulation. Apart from walks you must allow him into the house as much as possible and give him a view of the street. He must also have lots of chewy toys to play with like cowhooves, rawhide, ostrich sinews, bones , etc. When you go out give him some special toys like a Cong (rubber cone toy) which is stuffed with biltong/peanut butter/dog chunks etc. or an open Coke bottle with pellets inside, which can fall out when he plays with it. Take the special toys away when you get back home. Ignore any damages completely and clean up when he's not looking. Don't punish him for it, but rather teach him what he should be doing and praise him for doing the right things. It is not easy for a dog to spend all day alone every day as dogs are social pack animals and need company and stimulation. You may have to make a plan to get him company - a person, dog or cat.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Hoop jy lees die | 2004/01/16

Wat voer jy jou hond my hond is baie maar. Is nou 3 maande oud

Reply to Hoop jy lees die
Posted by: Rotty Lover | 2004/01/14

Hi daar,

Ek kan die gedrag beaam, en die oplossing. Ek het nou my 2de Rotty. Die eerste was die bese vriend wat ek mee kom groot word. Nou dat ek my eie plaas het, moes ek net weer een kry.
Met Boelie, my eerste Rotty, het ons in die mielie lande gaan speel na skool. Hy moes ook maar heeldag in die klein erfie bly totdat ek tuis gekom het. Anders het ek hom met sy loop band aan my fields vas gemaak en ons het gaan ry. Hy was Baie gewillig om aan die begim my te trek. Later was hy so moeg, dan draf hy net luiters saam. Ek het gevind dit het die beste gewerk. Baie speel goed help beslis. (Thanks Karen vir die coke bottle een, gaan beslis probeer)

Rotty is wonderlike honde, verdra net die groot word en speel lekker met hom.

Reply to Rotty Lover

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement