advertisement
Question
Posted by: Lala | 2007/04/16

Ongereelde menstruasie

Ek het verlede jaar Junie tirphasil gelos.Ek het nie die kusus voltooi nie net dadelik gestop (ek was naby ophou met my menstruasie). My menstruasie het na 2 weke weer begin. Ek sukkel nou al 'n jaar dat my siklus moet regkom, ek het al 3 maal "geskip", maar begin presies op die regte tyd die maand as ek weer begin. Dis die eerste maal dat ek so sukkel,gewoonlik is my siklus baie gereeld.Wat kan ek drink om dit reg te kry en moet ek 'n dokter sien? Die laaste 2 maande was my siklus reg en hierdie maand het ek weer oorgeslaan. Sal dit self regkom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like you are not ovulating regularly. You should see a doctor to tell if this is the case and what the cause might be.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/30

Ek was vir n week op kalmeer pille en onder baie stres en ek het die maand nie my menstruasies gekry nie is ek swanger of kann die kalmeer pille veroorsaak dat ek skiep

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement