advertisement
Question
Posted by: AVN | 2011/02/16

ongereelde maandstonde

Liewe DR,

Ek is tans 47 en ondervind die afgelope 3 maande n baie ongereelde maanstonde. Ek is van voorbehoedmiddels af vir sawat 15 jaar. In Desember 2010 het ek my maandstonde gekry, volgens my siklus maar ipv 3 dae het dit so 6 dae aangehou. N week het verloop toe kry ek weer n maandstonde vir 4 dae. Dit was die begin Januarie 2011. Op 31 Januarie het ek weer n maanstonde gekry vir 4 dae. Dit is vandag 16 Februarie en ek het weer vanoggend begin vloei. Hoekom? Wat is aan die gebeur met my liggaam?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could be the start of menopause, but you should see your gynaecologist to check for any problems with the uterus.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/11

Liewe Dr, Ek is 25 en is so twee maande af van voorbehoed pille - verlede maand was my maandstonde laat met 10 dae waarna dit begin het. Die maand was my maandstonde 28 dae van die vorige een - ek het die 05 Sept begin en die 09 Sept klaar gemaak maar weer die middag van die 11Sept begin vloei en toe weer niks en vanaand weer begin vloei. Ek is vreeslik moedeloos omdat ons probeer swanger raak voel dit of alles weer 'n gemors is. Hoekom is my maandstonde so erg deurmekaar?

Reply to Anonymous
Posted by: marilese | 2011/04/18

Ekt het my maanstonde die maand al 3 keer gehad en gewoonlik raak dit minder na die 4 de dag mar ek vloei nog steeds sterk na 4 dae. Ek is nou 32 jaar oud het klaar sterilisasie gehad na my 3 de kind en sy is nou 1 jaar oud, het ek rede om bekommerd te wees

Reply to marilese
Posted by: gynaedoc | 2011/02/17

It could be the start of menopause, but you should see your gynaecologist to check for any problems with the uterus.
Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement