advertisement
Question
Posted by: Friend | 2005/11/22

Ongemaklike situasie - nie lus om te gaan

Ons is uitgenooi na my stiefdogter se 19de verjaarsdag vanaand. Dit word in 'n restaurant gehou. Ek haat sulke situasies, want my man se X kan my nie eintlik vat nie, ek is baie jonger as sy en lyk ook beter (ek bedoel dit nie lelik nie). 'n Vrou het my onlangs gebel, haar kind is saam met die X se kind in die skool en het my vertel watter lelike goed die X van my rondvertel, soos ek het my man "gevang" om te trou, want ons het 'n baba en ek is 'n "bitch" ensovoorts. Die vrou het toe vir haar gesê ek het nie nodig om iemand te "vang" nie, en nou is die twee kwaaivriende. Ter wille van die stiefdogter sal ek gaan, want sy kyk op my my, maar ek haat die situasie, die onderlangse kyke, geskindery en nydigheid. Dink maar aan my vanaand asseblief!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: V | 2005/11/22

Nes jy daar se CP MOM. Wys vir haar jy het selfvertroue wat skrik vir niks, gedra jouself soos 'n opperste dame, wees beleefd met haar, maar nie oormatig aangeplakte vriendelik nie. Jy sal haar lekker op haar "ou" neus laat kyk. En as sy nasty raak begin vir haar "tannie" se.

Reply to V
Posted by: CP Mom | 2005/11/22

Dis nou NET die geleentheid om te wys hoe oulik, sexy en hoeveel klas jy het!

Smile of soos die engelse se GRIN AND BARE IT!

Sterkte

Reply to CP Mom
Posted by: Friend | 2005/11/22

My man en die X was reeds 8 jaar geskei toe ek hom ontmoet het. Sy het hom oor 'n redelike onbenullige rede geskei - hy het daardie tyd 'n bietjie te veel gedrink en met pelle gekuier weens werkstres, wat hy hoegenaamd nie meer doen nie. Ek dink sy verwyt haarself dat sy hom gelos het, want die mans met wie sy nou uitgaan, drink 10 maal meer as wat hy ooit kon drink. Van my kant probeer ek haar en die dogters help waar ek kan - het al baie vir hulle gedoen. Is eintlik 'n groot gemors en baie hartseer situasie.

Reply to Friend
Posted by: Sue 2 | 2005/11/22

It's good to see that you are being the "bigger and better person". I think she may not realize that her husband also made the choice to leave her for you - not that you stole him away. Good luck for tomight, be brave and SMILE!!

Reply to Sue 2
Posted by: Delene | 2005/11/22

Shym. That is uncomfortable.

But you should feel good, you obviously made one helluva impression on this ex to give you so much of her time to gossip about you.

Just let your actions prove her wrong & speak GOOD about her to others cuz
that is such sweet revenge.

Reply to Delene
Posted by: Lee | 2005/11/22

Dit klink na 'n baie ongemaklike situasie maar soms moet ons maar ons kenne 'n bietjie hoer lig en maar vasbyt ter wille van iemand anders. Ek dink jy is baie braaf en ek die die X is baie bitter.

Kyk of jy nie maar 'n bietjie verder van haar af weg kan sit nie. Meeste mense weet dat ander wat skinner eintlik die probleem is en verkies om maar self uit te vind watter tipe mens is jy.

Baie sterke vir vannaand... ek is seker jou stiefdogter sal baie bly wees jy is daar.

Reply to Lee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement