advertisement
Question
Posted by: vlooi | 2008/02/04

om gesond gewig op te tel

goeie more,
ek het 'n vriend wat baie graag wil gewig optel. maar dit natuurlik op 'n gesonde manier doen, hy is verskriklik bedrywig, kan glad nie stil sit nie. ek persoonlik dink dit is die oorsaak dat hy nie gwig optel nie. is daar dalk iets wat hy kan doen om gewig op te tel of nie rerig nie. hy het nie rerig tyd vir oefen nie.

ek het al vir hom elke aand,oggend en middag laat ietsie eet, dit help so klein bietjie maar omdat hy so bedrywig is, skud hy dit maklik af. hy is nou 21 en weeg ongeveer 75, maar is verskriklik maer. hy is baie lank.. (weet nie rerig hoe lank nie, maar lank)
omdat hy so maer is, is sy selfbeeld nie baie goed nie. ek wil graag probeer om hom te help.

is daar ietsie wat jy kan voorstel of ietsie wat ons kan doen?

baie dankie vir jou tyd wat jy vat om al ons vrae te antwoord en te lees.. ek sal dit wardeur as jy kan raad gee!! lekker daggie verder!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vlooi
Kyk bietjie na diet doc se artikels op dietdoc se web bladsy op health 24 – daar is ‘n artikel oor hoe om gewig op te tel. Hy moet ook sy skildklierfunksie gaan toets.
Hy moet genoeg eet vir sy lengte – veral proteiene en lae GI koolhidrate.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: riempies | 2014/03/17

Hi Ek is n 26jarige dame wat graag gewig wil aansit en begin oefen in die gymnasium ek weeg 56kg en is 1.7m lank my voorgeslagte was ook baie maer so dalk was dit oorerflik maar kan jul my asb raad gee wat om te doen asb. Ons gaan nou begin oefen in ons gymnasium maar wil weet waste oefenprogram ek kan gebruik

Reply to riempies

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement