advertisement
Question
Posted by: Annie | 2007/04/20

Oligohidramnios

Ek is in my 24ste week van swangerskap gediagnoseer hiermee. Ek het 'n histerotomie ondergaan, want daar was geen niere teenwoordig in die fetus nie. Ek wil graag weet wat dit veroorsaak, want NIEMAND kon my tot dusver 'n antwoord gee nie. Ek soek 'n mediese verklaring. Ek het elke 4 weke vir 'n sonar gegaan. Moes my ginekoloog dit nie vroeêr opgetel het nie? Is daar bloed toetse wat kan bepaal of daar ander genetiese afwykings is waarvan ons nie bewus is nie? Wat is die kanse dat dit weer gaan gebeur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGeneticist

Beste Annie

Ongelukkig kan ek ook nie help nie. Vra asb dat jou dokter jou verwys vir genetiese raadgewing deur 'n kliniese genetikus (ek is molekulere genetikus met wetenskaplike opleiding maar nie medies) by 'n akademiese instansie sodat jy antwoorde op jou vrae kan kry.

Groete, Maritha

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement