advertisement
Question
Posted by: Sweetie | 2003/01/07

Obstruksie van Dunderm

Hi Dok

Volgens X-straal fotos het ek distale dunderm obstruksie. Kan jy my dalk inlig wat dit eintlik is en oor wat die prosedure vorentoe gaan wees? Daar is voorgestel dat 'n barium gedoen moet word. Watse soort toets is dit? Gaan dit 'n operasie verg om dit reg te stel?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sweetie, die volgende stap sal wees om uit te vind wat die oorsaak van die obstruksie is. Die barium is ‘n melerige vloeistof wat baie duidelik op ‘n x-straal gesien kan word. Jy sal dit moet drink en dan word daar x-strale geneem om die vordering van die barium te monitor. Die barium maal sal wys of dit iets binne die derm is of iets wat van buite af daarop druk. Dit sal ook wys of die obstruksie volledig is of nie. Die behandeling sal afhang van die oorsaak. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/31

Ek kry al vir omtrent 20 jaar n soort aanval. Gebeur net so 2 tot 3 keer per jaar. Altyd in die aand. Ek voel dit kom. Ewe skielik begin my maag vreeslik werk en gooi ek vreeslik op. Dis liters vloeistof. Eintlik abnormaal. Meestal raak ek flou na die sessie. Ek het al n kolonoskopie en n gastroskopie gehad maar wys niks verkeerd nie. Ek het al n galblaas operasie gehad. Ek was al by baie drs maaer as ek vir hulle die simptome vertel lyk dit of hulle dit nie ken nie.

Reply to Anonymous
Posted by: elizabeth | 2015/10/26

Kan iemand dalk se wat hulle dink is fout met my. Dokter het X Strale geneem en ek het 'n Barium toets gehad, maar wys niks. Daar is met rukke 'n ruk beweging in my maag, partykeer nogal hard en ek skrik selfs daarvan. My maag is gereeld, en daar is nie pyn, my maag swel net onder my bors op, en ek voel dan ongemaklik en opgeblaas. Baie Dankie. Lekker dag.

Reply to elizabeth
Posted by: hannes | 2013/07/20

Ek was 5 weke gelede vir n ostoskopie daar was geen erenstige problem behalwe n paar inwendige aanbuie wat soms gebloei het. Ek lei al vir meer as 4 weke aan on onskynlike spasies kolon. Ek het die normale pad begin met colon cleanser maar selfs timjan het geen maagwerk opgelewer. Ek het toe vir 2 weke setpille gebruik wat darem verligting gebring het. Ek het al dupaluk stroop en Movicol vir 3 dae ook gebruik maar dit het niks verander nie.Ek het my diet nou aan gepas met baie water met geelgroente en sop.Ek drink ook digestive Ensyme en milk thrisle ek het nou die doses opgestoot na 2 van elk met elke maaltyd. Na 1.5 dag het ek weer n sitpil gebruik maar het niks opgelewer Kan ek nou aflei dat daar n ander fout is dalk erens in die dunderm. Is daar nog iets wat ek moet probeer? Wat sal u aanbeveel ?

Reply to hannes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement