advertisement
Question
Posted by: C. | 2007/03/13

Nuwe sensasie op dooie bobeen.

Hi doc.
Ek het 'n tyd terug geskryf oor dooie bobene. Omdat ek nie bekommerd is daaroor nie het ek nog nie 'n dokter of neuroloog daaroor geraadpleeg nie. Vanoggend however, het ek 'n vreemde nuwe sensasie op my regter bobeen. Dis steeds dood maar dit voel nou asof daar 'n 'kors' oor is. 'n Groot deel aan die buitekant voel nou soos die sensasie net voor die needles en pins ding gebeur en ek's heeltyd bewus daarvan. Ek weet nie hoe om dit beter te beskryf nie. Die stuk is nie meer dood as die res nie, net die nuwe gevoel. Is hulle dalk besig om reg te kom dok?
Dankie en rustige aand.
Groete,
C.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo C
Ek dink nog steeds jy moet liewer laat kyk daarna- as dit nie normaal voel nie is die senuwee nie gesond nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement