advertisement
Question
Posted by: Tori | 2004/09/22

Nuus

Gaan op news24, Kyk na die opskrif HIGH TECH GANG NABBED IN PTA.
Hulle het vanoggend ons maatskappy beroof en dit is die berig.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Oh come on Keny, nobody robbed you ! Tori, sorry to hear of this, which must have been distressing all round. And we are truly pleased that your CPU remained unscathed, so we can still hear from you. Sorry to hear of all the extra skoonmakery en regmakery, and hope everyone is soon properly mated with their correct CPU. I was out doing chores yesterday, and missed all the excitement.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

17
Our users say:
Posted by: Inc | 2004/09/22

Hey Tori... are you still entering Miss SA?

Reply to Inc
Posted by: Tori | 2004/09/22

Dinge het nou begin afskaal.Julle moet luister oor die radio. Dit was nou net op die radio gewees.

Ons wag nou vir die res van die rekenaars.
En ek het altyd tyd vir julle

Reply to Tori
Posted by: DC | 2004/09/22

Jislaaik, Tori..
Al daai harde werk en jy het nog tyd vir ons?
Sjoe!!!

Reply to DC
Posted by: Tori | 2004/09/22

Oh ja, ons hele kantoor is oopplan. Baie soos daai amerikaanse kantore waar net die hokkies is.

Reply to Tori
Posted by: Tori | 2004/09/22

Ons kantoor het hulle nie aan geraak nie.
Ons het een van daai Finger scanning devices wat jy moet gebruik om in te kom....omdat ons server kamer ook hier in ons kantoor staan, kan ons nie toelaat dat enige iemand hier inkom nie.
Ons moes nou nou 29 PC's wat recover is skoongemaak het, (finger print stof) en daarna moes ons hulle opstart en kyk wie se rekenaars is wie sn.
Daar was gelukkig net 2 pc's wat foutief was, maar die sal ons nog regmaak.
Hulle het ons werk se bakkie gesteel, 'n bmw, 'n jetta en nog 'n ander kar.
Hulle het al 10 gevang, en blykbaar sit 'n wit ou agter die storie.
Hulle het ons Wag oor die kop geslaan en daarna het hulle een van ons ander ouens wat hier werk wat die sleutel gehad het gedwing om oop te sluit en hom toe vasgebind.
Hy is darem oraait.
En dit het nie 3 uur vanoggend gebeur nie, dit het 04:45 gebeur.

Reply to Tori
Posted by: J | 2004/09/22

Gelukkig het jy niks van jou geheime hier uitgelap nie, net vertel watse tantrums jy gooi en hoe kwaai jy raak?

Nie berig gelees nie, bly jy is veilig.

Reply to J
Posted by: Paul | 2004/09/22

Keny afr is een van die elf tale buddy!

Reply to Paul
Posted by: Inc | 2004/09/22

Ai toggie... dankie tog hulle het nie Tori se PC gesteel nie... wat so sy dan gedoen het... vir ons almal ge SMS?

Reply to Inc
Posted by: Chelle | 2004/09/22

Tori - just read the article - I gather you were one of the lucky ones and they didn't nab your computer! :)

Reply to Chelle
Posted by: Tori | 2004/09/22

Ha ha ha - Good one INC

Reply to Tori
Posted by: Chelle | 2004/09/22

Oh - so you think it's a she? I thought Keny was an it. Something like a rat, that the cat might have dragged in.

Reply to Chelle
Posted by: Tori | 2004/09/22

Here is the link

just take the dot out after the www and then paste in the link



http://wwwdotnews24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1593401,00.html

Reply to Tori
Posted by: Inc | 2004/09/22

Keny needs a dictionary... how did she know it was Afrikaans?

Reply to Inc
Posted by: Chelle | 2004/09/22

Tori, I went to check but can't find it.

Reply to Chelle
Posted by: Chelle | 2004/09/22

since when was this site declared English only Keny??

Reply to Chelle
Posted by: AfriEng | 2004/09/22

Keny, some of us are fully tweetalig, go back to school if you dont understand!

Reply to AfriEng
Posted by: Keny | 2004/09/22

I don’t know if you notice but this is English language forum, please post in English if you wont people to respond.

Reply to Keny

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement